Fransie `dikkes` Krige se swartsmeer Paradys

Nou het die tyd aangebreek dat die `HATERS` stilgemaak word wat floreer om oor Jare mense aan te val en dink hulle is die wonderlike God's gift to mankind en se wat hulle wil sonder dat daar gereageer sal word.
Een so Hoofmeisie is Fransie Krige wat `n pad gestap het met die Gert van Rooyen Saga om disinformasie te saai en mense sleg te se.
Kom ons kyk nou na `n enkele skermskoot wat hulle buite konteks gebruik om voor te gee dat ek dit goedpraat om met kinders te vroetel.
 
 
Daar was vele gesprekke rondom Gert van Rooyen en of hy `n moordenaar en verkragter was soos versprei word.
Ek het gevra dat enigiemand `n bewys moet plaas dat hy wel skuldig bevind was aan moord en of verkragting.
Onderstaande skermskoot word nou versprei waarin ek verduidelik het soos U baie duidelik kan sien dat Gert betrokke was waar hy twee dogters ontvoer het, met hulle gepeuter het en weer gaan aflaai het. Dit maak dus nie vaan hom `n verkragter en moordenaar nie aangesien daar nie penetrasie of moord was nie EN DIS AL.
Hy was gevang en gevonnis vir onsedelike aanranding, NIE MOORD OF VERKRAGTING NIE.



 Nou Tannie Fransie, as ek so na jou foto kyk is dit baie duidelik dat jy nie mooi kan sien deur jou blink brilletjies nie, dalkies so 60 Kg minder sal die ooglede oopmaak sodat jy beter kan sien en lees.


EK DOEN `n BEROEP OP ELKEEN WAT HIERDIE SKERMSKOOT SIEN ASSEBLIEF NET DIE SKAKEL NA HIERDIE POS SAL PLAAS.


Hier is die skakel na die oorspronklike pos op die Gert van Rooyen Groep.

https://www.facebook.com/groups/GvROndersoek/posts/2883509258601954/